Jimmy Carr

Jimmy Carr
Geboorte 15 September 1972 (1972-09-15)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Skrywer en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jimmy Carr (gebore 15 September 1972) is 'n Engelse komediant, skrywer en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Alien Autopsy (2006), Confetti (2006), en I Want Candy (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne